Dialoog

Switch to desktop

Dialoog Gesprekke

podcast

 

Ons hou gesprekke oor geloof. Ons begin deur saam te eet teen 17:00.  Teen 17:30 is ons reg om na die inleiding te luister oor die onderwerp van die aand.  Dan kry die gehoor 'n beurt om die spreker vrae te vra, opmerkings te maak en jou opinie te lig.  Hier word almal se opinie 'n kans gegee.  As jy net wil luister is jy ook welkom! En as jy later vrae het, stuur dit na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. .

 

 

 

Opkomende Gesprekke

Welkom by ons Opkomende gesprekke.

Onderwerp Spreker Dialoog Gesprek
Die Psalms – Die Oscar sensasie: Wat leer die Psalms ons?

Reeks inligting hier

Roedolf Botha

Sondag 24 Februarie om 17:30 by Hoërskool Garsfontein (kaart hier)

(Ons begin reeds 17:00 saam eet!) 

 

Historiese Gesprekke

Klik op die Speel knoppie om die gesprek waarna jy wil luister te begin.  Afhangende van jou internet spoed, kan die gesprek 'n paar oomblikke neem voordat dit begin speel.  As die stroom te stadig is, laai die gesprek gerus af deur regs te klik op die betrokke gesprek se Download skakel en "Save As..." te gebruik. 

Onderwerp Spreker Luister hier
Leef 2013 soos "The Last Samurai" Roedolf Botha

Die geveg vir oorlewing
God in the Lord of the Rings - Reeks
Johan Erasmus

Saamstaan of Uitmekaarval?
God in the Lord of the Rings - Reeks
Roedolf Botha

Feeverhaal Geloof
God in the Lord of the Rings - Reeks
Duncan Rayburn

God se drie primere kleure vir jou lewe 
(Word ‘n kunswerk wat vir Hom aanneemlik is).
Roedolf Botha

KAN JESUS ASB. REG OPSTAAN?" (Fisiese of geestelike opstanding: maak dit saak?) Adrio Konig

THE GOSPEL OF JOHN. The Jewel in the Crown of Scripture: It’s Authenticity, Authorship and Central Message John Gilchrist

John se Gesprek gedeelte


Die saamgesels-Dialoog gedeelte

Kolosense, Gnostiek en die Pretoria-Oos Spiritualiteit (2e van 2) Roedolf Botha

Die Youtube video wat gedurende die gesprek gewys is oor Christianese.

Kolosense, Gnostiek en die Pretoria-Oos Spiritualiteit (1e van 2) Roedolf Botha

Geloof, Ouerskap en die Media (Audio onglukkig swak kwaliteit) Roedolf Botha

Powerpoint

Kan 'n Filosoof 'n Christen wees? Louise Mabille
Incognito Christene Stefan Joubert

info@dialoog.co.za

Top Desktop version